# Herstelwerk is by die Charlotte Maxeke Johannesburg Akademiese Hospitaal is in volle swang, vier jaar nadat ’n brand dele van die fasiliteit beskadig het. Die Gautengse Departement van Gesondheid het ’n beplande afsluiting van die mediese gastoevoer vir vandag aangekondig om vir sloopwerk voorsiening te maak. Die departementele woordvoerder, Motalatale Modiba, sê pasiënte wat van mediese gas afhanklik is sal op silinders geplaas word, en noodgevalle sal na nabygeleë hospitale verwys word: