# Die KwaZulu-Natalse Direkteur van Openbare Vervolging, Elaine Harrison, het aan die Madlanga-kommissie in Pretoria gesê die taakspan vir politieke moorde het gehelp om hoër skuldigbevindingsyfers in polities gemotiveerde sake te behaal. Harrison sê met aanklaers toegewy aan die eenheid se werk, was sake meer suksesvol afgehandel in vergelyking met voor die stigting van die taakspan. Sy beskryf die taakspan as noodsaaklik in die bekamping van politieke geweld in die provinsie:
Harrison getuig taakspan het hoër skuldigbevindingskoers in politieke moordsake behaal [KLANK]
ENG HarrisonOnSuccess