# ‘n Skrywe in 2019 van die voormalige minster van Polisie, Bheki Cele, het diepe kommer onthul oor die hantering van politieke moordondersoeke in KwaZulu-Natal. Die skrywe is by die Madlanga-kommissie in Pretoria voorgelê deur die KwaZulu-Natalse vervolgingshoof, Elaine Harrison. Daar word gewaarsku dat getuies in gevaar was van omkopery of sluipmoorde, wat vervolgings bemoeilik en die regstelsel se stryd teen politieke geweld ondermyn het:
Harrison bevestig skrywe deur Cele waarsku politieke moorde word verbind met georganiseerde misdaad [KLANK]
ENG HarrisonOnOrganisedCrime