Skip to content

Hanoverpark-biblioteek vier 50 jaar diens aan gemeenskap [KLANK]

# Die Stad Kaapstad se Biblioteek- en Inligtingsdiens vier die Hanoverpark-biblioteek se 50 jaar-diens aan die gemeenskap. Hy sê die biblioteek verskaf toegang tot inligting, opvoeding, digitale hulpbronne en lewenslange leergeleenthede. Die burgemeesterskomiteelid, Francine Higham, sê die biblioteek het gevorder van ʼn tradisionele leen-fasiliteit tot ʼn gemeenskapsentrum wat geletterdheid, vaardigheidsontwikkeling, sosiale insluiting en gemeenskapsbetrokkenheid ondersteun:

ENG HighamONCelebrates50Years