Skip to content

Hangbrug oor Stormsriviermond-ruskamp tydelik gesluit [KLANK]

# SANParke sê die hangbrug by die Stormsriviermond-ruskamp ​​in die Tsitsikamma-gedeelte van die Tuinroete Nasionale Park is tydelik gesluit tot 15 September. Die sluiting is vir beplande instandhouding. SANParke se woordvoerder, JP Louw, sê besoekers kan steeds die wye reeks bedrywighede geniet wat by Stormsriviermond beskikbaar is, insluitend die Waterval- en Otterroetes, kajakvaart en voëlkyk:

ENG LouwOnMaintenance