Skip to content

Handelsgesprekke tussen Amerika en China is dalk teken van moontlike draaipunt [KLANK]


# Senior Amerikaanse en Chinese amptenare vergader die naweek in Genève, Switserland, om ‘n ontlonting van hul skadelike handelsoorlog te bespreek. President Donald Trump het ‘n tarief van ten minste 145-persent op die meeste Chinese invoere geplaas, en China het gereageer met ‘n tarief van 125-persent op sommige Amerikaanse invoere. Die Amerikaanse minister van Finansies, Scott Bessent, het optimisme uitgespreek en sê al wat hulle wil hê, is billike handel:

ENG-BessetOnNegotiations