# Die vrouegeleide H.E.A.T.-stigting sê geen vrou behoort gevorderde kankerbehandeling prys te gee omdat privaat gesondheidsorg buite bereik is nie. Die stigting bring ‘n bewese, lewensreddende aanvullende behandeling regstreeks na die openbare gesondheidstelsel, met vroue met gevorderde servikale kanker wat eerste sal baat vind. Die stigter, dokter Carrie Minnaar, sê beter beheer oor die siekte sonder bykomende newe-effekte kan die kliniese en finansiële las verminder:
H.E.A.T.-stigting bring lewensreddende aanvullende kankerbehandeling na openbare hospitale [KLANK]
ENG MinnaarONCancer