# Die ANC se nasionale voorsitter, Gwede Mantashe, sê die vakbondfederasie COSATU moet tydens sy 15de nasionale kongres werk aan oplossings vir sy interne probleme. Die kongres in Midrand, Johannesburg, het gister in chaos verval na die skorsing van adjunkpresident Mike Shingange. NEHAWU het sy steun onttrek vir Shingange, wat sy president is, terwyl NUM, SAMWU, DENOSA en SACCAWU hom steeds ondersteun. Mantashe sê COSATU moet sterker en meer verenig anderkant uitkom:
Gwede Mantashe sê COSATU moet na sy kongres meer verenig wees [KLANK]
ENG MantasheOnCongress