Skip to content

Gwede Mantashe ontken sy opmerkings oor G-O-P-huise en maatskaplike toelaes is stem-kopery [KLANK]

# Die ANC se nasionale voorsitter, Gwede Mantashe, verwerp bewerings dat sy opmerkings oor G-O-P-huise en die kindertoelae neerkom op stem-kopery of emosionele afpersing. Hy het die naweek tydens ‘n deur-tot-deur veldtog in Vryheidspark, Johannesburg, gesê G-O-P-huise en kindertoelae is die regstreekse gevolg van ANC-beleid en dat kiesers die ANC erkenning moet gee en dankbaar wees oor die ingrypings. Mantashe het aan Newzroom Afrika gesê die ANC koop nie stemme nie:

ENG MantasheOnComments