Skip to content

Gwarube vra die jeug om die toekoms van Afrika te lei tydens G20-jeuggesprek [KLANK]

# Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, het jongmense versoek om die toekoms van Afrika te lei met waardes soos solidariteit, gelykheid en volhoubaarheid. Gwarube het by die G20-jeuggesprek in Benoni, Gauteng, die jeug aangespoor om aktiewe burgers te wees en vanaf skoolvlak gemeenskappe te vorm deur leierskap. Sy het die belangrikheid van die jeug se stemme in wêreldwye gesprekke beklemtoon en leerders aangemoedig om beheer te neem oor die bou van ‘n veilige, verenigde wêreld:

ENG-GwarubeOnJuniorSummit