Skip to content

Gwarube doen stappe om leerders te beskerm te midde van mishandeling en ontwrigtings [KLANK]

# Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, het dringende stappe gedoen om leerders te beskerm ná berigte van seksuele mishandeling in Oos-Kaapse skole sowel as ontwrigtings deur die Dudula-beweging. Sewe opvoeders by St John’s College is geskors na beskuldigs van mishandeling en daar word ondersoek ingestel by JS Skenjana Senior Secondary. Gwarube se woordvoerder, Terence Khala, beklemtoon skole moet alle seksuele oortredings aanmeld en het onderneem dat skuldiges vervolg sal word:

ENG-KhalaOnSchools