Skip to content

Gwarube beklemtoon voorrang aan grondslag van leerwerk op G20-indaba [KLANK]

# Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, sê die G20 Nasionale Onderwys-indaba in Kaapstad gee voorrang aan die versterking van die grondslag van leerwerk en om langtermyn-uitdagings in die sektor aan te pak. Gwarube beklemtoon indien die basiese beginsels ingestel is, sal die beheptheid met matriekuitslae, wiskunde- en wetenskapdeelname verminder. Sy vra bewysgebaseerde hervormings, finansiële herstelplanne vir sukkelende provinsies en wêreldwye voorspraak om gelyke toegang tot gehalte-onderwys vir alle kinders te verseker:

ENG-GwarubeOnEquality