Skip to content

Guterres doen ‘n beroep op wêreldgemeenskap om Mandela se visie uit te dra [KLANK]

# Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies, António Guterres, het die wêreldgemeenskap gevra om oudpresident Nelson Mandela se visie van ‘n regverdige, inklusiewe, gelyke en vreedsame wêreld uit te leef. Hy het op Nelson Mandela Internasionale Dag beklemtoon dat die bekamping van armoede nie liefdadigheid is nie, maar ‘n daad van geregtigheid en gesamentlike verantwoordelikheid. Guterres sê hy was nog altyd geïnspireer deur Madiba se lewe en oortuiging dat alles moontlik is wanneer mense saamstaan:

ENG GuterresONMandela