# Een persoon is in Kenilworth in Kaapstad dood nadat ‘n boom tydens gure weer in die Wes-Kaap op ‘n motor geval het. Nog ‘n motoris in Parow is in ‘n soortgelyke voorval beseer. Stortreën en stormsterk wind teister steeds die provinsie en veroorsaak wydverspreide oorstromings, grondstortings, kragonderbrekings en padsluitings. Ramprisikobestuur se woordvoerder, Sonica Lategan, sê nood- en humanitêre spanne help betrokke gemeenskappe terwyl die slegte weerstoestande voortduur:
Gure weer eis lewe in Kaapstad met stormsterk wind in Wes-Kaap [KLANK]
AFR LateganOnCaution