# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n Geel Vlak 2-waarskuwing uitgereik vir hewige donderstorms en swaar reën oor die grootste gedeelte van Johannesburg en Tshwane vanaf tweeuur vanmiddag tot tienuur vanaand. Dit word veroorsaak deur ‘n afsny-laagdrukstelsel. Nana Radebe-Kgiba van die Stad Tshwane se Nooddienste-afdeling sê ‘n 60 persent-kans op reën word voorspel: