# Die eerste groep wit Afrikaners aan wie president Donald Trump vlugtelingstatus toegeken het, het in Amerika aangekom. Die adjunkminister van Buitelandse Sake, Christopher Landau, en adjunkminister van Binnelandse Veiligheid, Troy Edgar, het hulle by die Washington Dulles Internasionale Lughawe in Virginië ontmoet. Landau sê president Trump het dit duidelik gestel die vlugtelingaansoeke vir Suid-Afrika se Afrikaner-minderheid is uitgevoer omdat hulle slagoffers van rassediskriminasie is:
Groep wit Afrikaners wat vlugtelingstatus ontvang kom in Amerika aan [KLANK]
ENG LandauOnGroup