# ‘n Hoëvlak Groenbeleggingsdialoog, wat parlementslede en energieleiers van ses Afrikalande bymekaarbring, word tans in Walvisbaai, Namibië gehou. Die dialoog wat Sondag ten einde loop, ondersoek die rol van groenwaterstof in Afrika se toekomstige energie- en nywerheids-landskap. Jona Musheko van die Groenwaterstofprogram in Namibië, sê die dialoog kyk na maniere om klimaatfinansiering vir groen energiesones en deurgange regdeur die vasteland te versnel:
Groenbeleggingsdialoog ondersoek die rol van groenwaterstof in Afrika [KLANK]
ENG MushekoOnDialogue