Skip to content

Griekwastad-moordenaar se parool teruggetrek na minister Groenewald besluit vir heroorweging aanbeveel [KLANK]

# Die Hersieningsraad vir Korrektiewe Toesig en Parool het die parool van die berugte Griekwastad-moordenaar teruggetrek. Hy is in 2012 skuldig bevind aan moord op sy ma, pa en jonger suster in hul plaashuis in Griekwastad in die Noord-Kaap. Hy is in Augustus 2014 skuldig bevind en tot 20 jaar tronkstraf gevonnis. Sy parool is vroeër vanjaar goedgekeur. ‘n Woordvoerder van die Departement van Korrektiewe Dienste, Euné Wessels, sê minister Pieter Groenewald het verskeie voorleggings uit die gemeenskap ontvang en het die besluit vir heroorweging terugverwys:

AFR WesselsONParole