# Die Tuinroete-munisipaliteit het ʼn splinternuwe platform geskep om indringerplante uit te roei. Die platform het ʼn waagmoedige, voorlopige visie om 30-persent van die indringerplante op die Tuinroete teen 2030 uit te wis. Dit sal die bewaring van biodiversiteit, watersekerheid en vermindering van veldbrande ondersteun. Burgemeester Andrew Stroebel sê indringerplante het meer aggressief toegeneem wat die gevaar van veldbrande in die gebied verhoog:
Grensverskuiwende projek om omgewingsprobleme op Tuinroete te beveg [KLANK]
AFR AndrewonEnvironmental