# Die Grensbestuursowerheid het ‘n streng waarskuwing uitgereik teen onwettige grensoorgange tydens Paasfees. Sekerheid en toesig is verhoog, met onder meer die gebruik van hommeltuie. Die owerheid is daartoe verbind om onwettige bedrywighede af te weer en die veiligheid en sekerheid van alle reisigers te verseker. Die Kommissaris, Michael Masiapato, het mense versoek om die grenswette na te kom en enige verdagte gedrag aan te meld: