# ‘n Graad 4-leerder aan die Moriting Primary School in die Capricorn-Suid Onderwysdistrik in Limpopo is dood nadat sy per ongeluk ‘n pendoppie ingesluk het. Volgens die woordvoerder van die Onderwysdepartement, Matome Taueatsoala, is die leerder hospitaal toe gehaas nadat sy asemhalingsprobleme ondervind het, maar mediese personeel kon haar nie red nie. Die departement het ondersteuningsdienste aan die gesin en die skool beskikbaar gestel:
Graad 4-leerder sterf nadat sy pendoppie by Limpopo skool insluk [KLANK]
ENG-TaueatsoalaOnLearner