# Die GOOD-party vra die minister van Finansies, Enoch Godongwana, om sy belofte oor maatskaplike besteding na te kom. Die minister lê sy begroting op 21 Mei die derde keer ter tafel. Dit volg ná twee mislukte pogings weens konflik tussen partye oor die voorgestelde BTW-verhoging wat intussen geskrap is. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê maatskaplike besteding is nie ʼn luukse of politieke guns nie, maar ʼn grondwetlike verpligting:
GOOD vra Godongwana om sy belofte oor maatskaplike besteding na te kom [KLANK]
ENG BrettonSocialSpending