# Die GOOD-party in KwaZulu-Natal sê die regering moet sy verantwoordelikheid van behoorlike grondgebruiksbeplanning en die toenemende gevaar van klimaatsverandering ernstig opneem. Minstens nege mense is in oorstromings in Lamontville en Chatsworth in die eThwekwini-metro dood en byna 300 huise is beskadig. Wendy Nare van GOOD sê hulle sal voortgaan om hulle vir sterker optrede te beywer vir die beperking van aardverwarming, soos die party se onlangse vennootskap met Fossil Free South-Africa:
GOOD sê die dodelike oorstromings in KZN is ‘n voorbeeld van klimaatsverandering [KLANK]
ENG WendyonRavaged