# Die GOOD-party gaan voort om hom te beywer vir aanspreeklikheid in die gebouramp in George in die Wes-Kaap. Dis môre twee jaar sedert 34 mense dood en 28 beseer is toe ʼn ontwikkeling van vyf verdiepings ingetuimel het. Woordvoerder Chantelle Kyd sê die polisie-ondersoek is begin Februarie afgehandel en die dossier aan die Nasionale Vervolgingsgesag oorhandig, maar niemand is nog aangekeer nie en min inligting is bekend gemaak:
GOOD-party vra weer aanspreeklikheid vir gebouramp in George [KLANK]
ENG KydOnTragedy