# Die GOOD-party vra dat die regerng van nasionale eenheid ‘n sterk openbare verklaring moet uitreik wat mediese vigilantisme en xenofobie in openbare hospitale en klinieke veroordeel. Die sekretaris-generaal van GOOD, Brett Herron, sê ‘n een-jaar oue babaseun, Praise Banda het hierdie week in Alexandra gesterf nadat mediese vigilante glo sy ma, Grace, verhinder het om twee klinieke binne te gaan om Praise te help om op te hou opgooi. Herron sê van vandag af word die veldtog na die arena van skooltoegang uitgebrei:
GOOD-party vra RNE om ‘n sterk verklaring teen mediese vigilantisme uit te reik [KLANK]
ENG BrettonVigilantism