# Die GOOD-party vra pous Leo die 14de om in die voetspore van sy voorgangers te loop deur geregtigheid, deernis en gelykheid te bevorder. Die 69-jarige Robert Prevost, wat in Chicago gebore is, is die eerste Amerikaner wat tot pous verkies word. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê die pous neem die heilige verantwoordelikheid op hom om meer as ‘n miljard gelowiges met volle en oppergesag te lei in sake van geloof, moraliteit, kerkdissipline en bestuur:
GOOD-party vra nuwe pous om geregtigheid en gelykheid voorop te stel [KLANK]
ENG BrettonPope