# Die GOOD-party sê die Madlanga-kommissie moet ‘n permanente nasionale polisie-integriteitstribunaal word om korrupsie en beweerde verbintenisse tussen wetstoepassing en georganiseerde misdaad te ondersoek. Die sekretaris-generaal van GOOD, Brett Herron, sê die kommissie het die waarde van oop ondersoeke bewys. Hy glo soortgelyke ondersoeke is nodig in Kaapstad, waar gemeenskappe lank reeds bekommerd is oor beweerde polisie- en bende-samewerking:
GOOD-party vra Madlanga-kommissie moet permanente waghond word [KLANK]
ENG HerronOnIntegrityTribunal