# Die GOOD-party het die Wes-Kaapse regering se begroting verwerp en sê ondoeltreffende programme is geskrap om fondse beskikbaar te maak vir dienste wat ʼn groter uitwerking op eerstelyndienste het. Die LUR vir Finansies, Deidré Baartman, het gister ʼn begroting van 87,986-miljard-rand ingedien. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê doeltreffende toewysing van staatsfinansies beteken die optimale mengsel en hoeveelheid openbare goedere, dienste en oordragte vir gegewe bronne, wat groot maatskaplike voordele oplewer:
GOOD-party verwerp Wes-Kaapse begroting [KLANK]
ENG BreetonBudgetClaimed