# Die GOOD-party in Kaapstad verwerp die metro se 2024/2025 aangepaste begroting en sê die inkomste-genererende voorstelle word steeds onregverdig op inwoners bestee deur die DA. Die begroting is oop vir openbare kommentaar. Axolile Notywala van die GOOD-party sê dit is kommerwekkend dat Kaapstad se infrastruktuurbegroting, wat die kapitaalbegroting is, nie groter is as die infrastruktuurbegrotings van al drie die Gautengse metro’s nie:
GOOD-party verwerp Kaapstad se 2024/2025 aangepaste begroting [KLANK]
ENG AxolileonBudget