Skip to content

GOOD-party verwelkom Trump-raadgewer se verwerping van bewerings oor Afrikaner-volksmoord [KLANK]

# Die GOOD-party verwelkom opmerkings deur die Amerikaanse president Donald Trump se geestelike raadgewer, Pastoor Mark Burns, wat bewerings van ‘n wit volksmoord in Suid-Afrika weerlê. Burns het tydens ‘n besoek aan die land gesê daar is geen bewyse van geteikende moorde op wit Suid-Afrikaners nie. Hy kritiseer diegene wat sulke bewerings versprei en noem hulle opportuniste. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê die verklaring dien as ‘n tydige en eerlike ingryping wat kan help om diplomatieke betrekkinge tussen die twee nasies te verbeter:

 

ENG HerronOnTrumpAdviser