Skip to content

GOOD-party verwelkom hofbeslissing dat Operasie Dudula se optrede onwettig is [KLANK]

# Die GOOD-party verwelkom die Gautengse Hooggeregshof se uitspraak dat Operasie Dudula se optrede om buitelanders weg te hou van openbare dienste onwettig en xenofobies is. Die hof het ʼn interdik uitgereik teen die groep wat keer dat buitelanders toegang kry tot staatshospitale en -klinieke. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê howe het herhaaldelik bevestig dat immigrante die reg op nood-gesondheidsorg het, en dat die Suid-Afrikaanse Grondwet en internasionale menseregte geskend word indien dit geweier word:

ENG BrettonOperationDudula