Skip to content

GOOD-party vaar uit teen ekonomiese ontwikkeling in Johannesburg [KLANK]

# Die GOOD-party sê die Departement van Ekonomiese Ontwikkeling in Johannesburg slaag nie daarin om ekonomiese groei doeltreffend aan te dryf nie. Die party het op ‘n raadsvergadering die gebrek aan ‘n sentrale databasis vir ekonomiese aanwysers gekritiseer, omdat dit besluitneming ondermyn. Matthew Cook van die party veroordeel die afwesigheid van ‘n omvattende ekonomiese groeistrategie en voer aan Johannesburg kan nie sonder behoorlike beplanning doeltreffende ontwikkeling of werkskepping bevorder nie:

ENG CookOnEconomy