# Die GOOD-party sê die Israelse regering se gebruik van verhongering as wapen, die vernietiging van burgerlike infrastruktuur en die teiken van hulpkonvooie is ‘n skending van internasionale wet. Nelson Mandela se kleinseun, Mandla Mandela, die Sweedse klimaatsaktivis Greta Thunberg en ander aktiviste was aan boord van ‘n konvooi van hulpskepe wat na Gaza op pad was toe Israeliese militêre magte hulle gister aangehou het. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê hulle eis die onmiddellike vrylating van die aktiviste:
GOOD-party steun burgerlike samelewingspoging om kollig te plaas op humanitêre krisis in Gaza [KLANK]
ENG BrettonGaza