# Die GOOD-party sê die jongste kwartaallikse arbeidsmag-opname vir die eerste kwartaal bevestig wat Suid-Afrikaners reeds weet: Werkloosheid raak erger en nie beter nie. Die amptelike werkloosheidsyfer het tot 32,9-persent gestyg wat beteken 8,2-miljoen landsburgers is amptelik werkloos. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê die land het nie net ʼn werkloosheidskrisis nie, maar ʼn waardigheidskrisis:
GOOD-party sê werkloosheid word erger nie beter nie [KLANK]
ENG BrettonUnemployment