# Die GOOD-party in Tshwane sê hy is van mening die vorige DA-geleide administrasie wou hê die metro moet meer geld uitgee as wat hy het. Tshwane se veelparty-koalisieregering het gister ʼn volledig-befondsde konsepbegroting vir die volgende boekjaar ingedien vir openbare kommentaar. Dis die eerste keer sedert 2021 dat die inwoners gevra word om kommentaar te lewer op ʼn bestedingsplan wat ooreenstem met die metro se finansiële status. GOOD se woordvoerder, Sarah Mabotsa, sê die begroting het ʼn werkbare plan om koste te besnoei:
GOOD-party sê Tshwane se finansiële volhoubaarheid verbeter [KLANK]
ENG SarahonBudgets