# Die GOOD-party sê die getal aktiewe Suid-Afrikaanse werksoekers wat tot meer as 8,1-miljoen volwassenes gestyg het, asook volgehoue stadige ekonomiese groei, is ʼn nasionale krisis. Volgens die werkloosheidsyfer wat Statistiek Suid-Afrika vir die eerste kwartaal vanjaar bekendgemaak het, het die uitgebreide werkloosheidskoers met 1,6-persent tot 43,7-persent toegeneem. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê hierdie nasionale krisis word nie voldoende aangespreek deur die 370-rand-toelaag nie:
GOOD-party sê toename in Suid-Afrikaners wat werk soek is ’n nasionale krisis [KLANK]
ENG HerronONCrisis