Skip to content

GOOD-party sê Phala Phala-geheimsinnigheid moet uiteindelik opgeklaar word [KLANK]

# Die GOOD-party sê die Konstitusionele Hof se uitspraak oor die Phala Phala-kontantdiefstalskandaal gee president Cyril Ramaphosa ‘n kans om volledig te verduidelik wat in 2020 op sy plaas in Limpopo gebeur het. Sekretaris-generaal Brett Herron sê alhoewel verskeie instellings, insluitend die Openbare Beskermer, die Reserwebank en die Nasionale Vervolgingsgesag, Ramaphosa van enige oortreding vrygespreek het, verstaan ​​baie Suid-Afrikaners steeds nie ten volle wat gebeur het nie:

ENG HerronOnPhalaPhalaMystery