Skip to content

GOOD-party sê onwettige mynbedrywighede vereis optrede nie massa-arrestasies nie [KLANK]

# Die GOOD-party sê hy is bekommerd oor die voortslepende krisis van onwettige mynbedrywighede in Suid-Afrika en die staat se versuim om die kernoorsake en misdaad-meesterbreine te takel. Sedert Vrydag is meer as 500 onwettige mynwerkers as deel van Operasie Vala Umgodi by die Sheba-myn in Barberton na die oppervlak gebring en gearresteer. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê die regering kan nie voortgaan met ʼn reaktiewe en verkeerde benadering wat van desperate mense misdadigers maak en die baasbreine laat wegkom nie:

ENG BrettonMiningCrisis