# Die GOOD-party sê die moordkrisis, met meer as 25-duisend mense wat tussen April verlede jaar en Maart vanjaar vermoor is, kan nie meer geïgnoreer word nie. Volgens die party is die Wes-Kaap die brandpunt, met vierduisend-467 moorde en 86-persent van bendeverwante moorde. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, skryf dit toe aan mislukte beleid, ruimtelike ongeregtigheid en verwaarlosing. Hy waarsku dat gemeenskappe op die Kaapse Vlakte bloei terwyl beloftes onvervuld bly:
GOOD-party sê moord het sy geliefde speelpark in die Wes-Kaap [KLANK]
ENG HerronOnMurderRate