# Die GOOD-party sê noudat die nasionale begroting aanvaar is, moet die vennote in die regering van nasionale eenheid ophou om nog krisisse te veroorsaak. Die Nasionale Vergadering het gister die Toedelingswetsontwerp aanvaar en die regering toestemming gegee om net meer as 1,2-duisend-miljard-rand in die 2025-2026-boekjaar te bestee. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê party-politieke skuiwe in die RNE trek die aandag af en keer dat die staat die ekonomie laat groei en sy grondwetlike verpligtinge nakom om maatskaplike geregtigheid te voorsien:
GOOD-party sê met begroting aanvaar moet RNE ophou met politieke skuiwe [KLANK]
ENG BrettonBudget