# Die GOOD-party sê die DA-parlementslid Mark Burke is nie geskik om in die Parlement se finansiële toesigkomitees te dien terwyl sy maatskappy aan ‘n regulatoriese ondersoek onderworpe is nie. Dit volg na bewerings dat Burke se maatskappy, Kastelo, gekoppel is aan die verskuiwing van miljarde-rande na die buiteland. Die sekretaris-generaal van Good, Brett Herron, vra Burke moet verwyder word van komitees wat toesig hou oor die Nasionale Tesourie, die Suid-Afrikaanse Reserwebank en openbare finansies:
GOOD-party sê Mark Burke van DA moet van Parlement se finansieskomitees verwyder word [KLANK]
ENG HerronOnBurke