Skip to content

GOOD-party sê lewenskoste en uitsluiting dryf beroepslui uit Kaapstad [KLANK]

# Die GOOD-party is bekommerd omdat beroepslui toenemend vanaf Kaapstad na Gauteng verhuis, met verwysing na hoë lewenskoste en veiligheidskwessies. Die party sê een van die hoofredes wat aangevoer word, is die lewenskoste, veral die duur munisipale tariewe en tariewe wat die DA-geleide Stad Kaapstad ingestel het. Anton Louw van GOOD sê hierdie onverbiddelike verhogings plaas druk op inwoners, ondermyn bekostigbaarheid en versnel die uittog van geskoolde beroepspersone en werkende gesinne:

ENG AntononCostofLiving