# Die GOOD-party sê hy ondersteun pogings waar munisipale verantwoordelikheid en betrokkenheid van die gemeenskap bevorder word, soos maniere om onwettige storting te pak en Kaapstad se openbare ruimtes skoon te hou. Anton Louw van die party sê die stad se jaarlikse lenteskoonmaak-veldtog is egter onsinnig gesien teen die agtergrond van sy strawwe skoonmaakheffing. Hy sê as die metro werklik die gees van die veldtog wil uitleef, moet daar begin word met sy begrotingsgebruike:
GOOD-party se Kaapstad se lenteskoonmaak-veldtog is onsinnig [KLANK]
AFR AntononCampaign