# Die GOOD-party sê die Stad Kaapstad se 2026/2027-konsepbegroting is die finale stap in ʼn strategie om risiko’s vir die metro se finansies te verminder. Die begroting sluit ʼn verhoging van verbruikers se elektrisiteitstarief in en bied meer verligting aan kwesbares. GOOD-woordvoerder Sandra Dickson sê ʼn noukeurige ontleding van die begroting se syfers dui op ʼn strategiese keerpunt om munisipale inkomste te beskerm teen ʼn moderne, hulpbron-doeltreffende burgery:
GOOD-party sê Kaapstad se 2026/2027-konsepbegroting is ’n model vir basiese regte [KLANK]
AFR DicksonONSubscription