Skip to content

GOOD-party sê George-munisipaliteit moet leer uit gebouramp [KLANK]

# Die GOOD-party in die Wes-Kaap het die bekendmaking van die verslag oor die gebouramp in George verwelkom wat bevind het sistemiese nalatigheid het regdeur die bouproses voorgekom. Vier-en-dertig werkers is dood toe die gebou wat in aanbou was in Mei verlede jaar ineengestort het. Chantelle Kyd van GOOD sê hulle ondersteun die besluit om die betrokke amptenare te skors, maar hulle is ook uiters bekommerd oor die George-munisipaliteit se andeel in die ramp:

ENG ChantelleonLessons