Skip to content

GOOD-party sê die Wes-Kaap se begroting bestaan uit misplaaste prioriteite [KLANK]

# Die GOOD-party sê die prioriteite van die Wes-Kaap se 2025/2026-begroting stel korttermyn politieke gewin voorop eerder as die langtermyn behoeftes van inwoners. Die LUR vir Finansies, Deidré Baartman, het die begroting verlede week ingedien. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê ondanks die toewysing van 101-miljard-rand aan onderwys in die mediumtermyn bestedingsraamwerk, gaan skole gebuk onder stygende innames, oorvol klaskamers en ‘n tekort aan onderwysers:

ENG BrettonAllocating