# Die GOOD-party sê die verhouding tussen AfriForum en die DA is kommerwekkend, aangesien die een verantwoordelik was vir die afkraking van Suid-Afrika se integriteit in Amerika terwyl die ander deel is van die regering van nasionale eenheid. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê AfriForum het regstappe teen die Tshwane-metro ingestel oor nuwe heffings, maar nog nie ‘n woord gerep oor ingrypende nuwe skoonmaaktariewe wat in die voorgestelde begroting van Kaapstad vervat is nie:
GOOD-party sê die verhouding tussen AfriForum en die DA is kommerwekkend [KLANK]
ENG BrettonRelationship