Skip to content

GOOD-party sê Brown Mogotsi moet aanspreeklik gehou word [KLANK]

# Die GOOD-party sê as Suid-Afrika ‘n grondwetlike demokrasie wil bly wat deur die oppergesag van die wet regeer word, moet diegene wat betrokke is by die ondermyning van staatsinstellings die volle gevolge van hul optrede dra. Die Madlanga-kommissie het ‘n Reël 3-kennisgewing uitgereik wat die omstrede sakeman van Noordwes, Brown Mogotsi, formeel in kennis stel dat hy betrek word by beweerde onwettige inmenging by die Suid-Afrikaanse Polisiediens. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê Mogotsi moet aanspreeklik gehou word:

ENG BrettonAccountable