# Die GOOD-party sê die Nasionale Tesourie se besluit om teen ‘n hofuitspraak te appelleer wat die regering gelas om die toegang tot die Maatskaplike Noodlenigingstoelaag te verhoog en uit te brei, is skandelik. Die Tesourie skat die toepassing van die uitspraak deur die Hooggeregshof in Pretoria om toegang tot die toelae te verbreed, kan die regering ‘n ekstra 93,5-miljard-rand per jaar kos. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê die verskoning van onbekostigbaarheid deur die Tesourie is ‘n politieke keuse wat as fiskale beperking vermom word:
GOOD-party kritiseer Tesourie se appèl teen hofuitspraak oor uitbreiding van Maatskaplike Noodlenigingstoelaag [KLANK]
ENG HerronOnAffordability