# Die GOOD-party sê kritiek teen die staat se instelling van grondhervormings- en swart ekonomiese bemagtigingsbeleid is geregverdig, maar om die behoefte aan hervormende beleide teen te staan, is iets anders. Die bekende Suid-Afrikaanse gholfspeler Gary Player het gevra vir die dringende herroeping van die Wet op Swart Ekonomiese Bemagtiging, omdat dit volgens hom ‘n beduidende hindernis is om beleggings na Suid-Afrika te lok. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê Player moes sy politieke sienings vir homself gehou het:
GOOD-party kritiseer Gary Player se standpunt oor swart ekonomiese bemagtiging [KLANK]
ENG BrettonWarranted